fun logo's  

facebook
header
  Fun Logo's 2
         
  About UsInflatablesFundaysFunctionsHire and RentalsContact UsMake a Booking    
         

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

     

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

  Back to Functions | Back to Sales & Rentals  
 


Grey College Pimêre

Grey Kollege Primêr hou elke jaar die Grey Jol Kol.  Dit is ‘n heerlike gesinsdag met hope pret vir die kinders, ‘n verskeidenheid stalletjies met baie te koop en kunstenaars wat musiek maak.

In 2010 het ons vir die tweede keer van Jump and Slide Inflatables gebruik gemaak vir die kinders se vermaak.  Dit was soos die vorige jaar ‘n reuse sukses.  Die kinders het heerlik baljaar van vroegoggend tot laatmiddag.  Die Soccer fooseball, Rocket en Zorb balls was veral groot treffers.

Die Grey seuns kan nie wag vir volgende jaar se pret saam met Jump and Slide Inflatables nie.

Grey groete

 

Sand du Plessis Primêre Skool

Sand du Plessis Primêre Skool maak reeds 2 jaar gebruik van Jump & Slide se dienste.  Jump & Slide se personeel is te alle tye beskikbaar vir vooraf reëlings.
Hulle het die aand voor die tyd reeds al die speletjies opgeslaan en self gereël vir die nodige sekuriteit.  Die oggend van die fondsinsameling was hulle stiptelik
en het hulle die nodige personeel saamgebring en die dag se reelings het vlot verloop.  Hulle was te alle tye deeglik in beheer van die veiligheidsaspek. 

Ons leerders het die heeldag hul gate uit geniet.  Ons kan Jump & Slide met ‘n geruste hart aan enige instelling of persoon aanbeveel.  Hierdie is ‘n
besondere en goeie manier om fondse te genereer met min moeite.

Sannies Groete!


 

     
Disclaimer | Hosted by